Gee u kind ‘n voorsprong in die lewe -
ouers doen dit speel-speel met SmartStart!
 

 

Wat is SmartStart?

 

SmartStart is ‘n stelsel vir die ontwikkeling van

die breinvermoë van kinders. Eenvoudig gestel,

is SmartStart ‘n briljante stelsel, wat ouers help

om hulle kinders se breinvermoë te meet en ontwikkeling te stimuleer vanaf geboorte tot

op die skoolgereed-ouderdom van 7 jr.

   

SmartStart help elke ouer om die uitdagings van

die moderne wêreld die hoof te bied.

     
Wat sê die Kenners?
     

Marie, ‘n arbeidsterapeut van Kaapstad sê:

“Dit is nooit te vroeg of te laat om aan jou kind se ontwikkeling aandag

te gee nie. Ek wens ouers besef hoe belangrik die eerste sewe

vormingsjare in ‘n kleintjie se lewe is.”

 
 

Dr. R. Van Pta sê:

“Enige Ma wil ‘n gebalanseerde, gelukkige kind grootmaak wat optimaal

kan presteer. SmartStart is die enigste program wat ek nog in my

30 jaar ondervinding gesien het wat dit sonder twyfel

vir enige Ma baie makliker kan maak.”
 
 

Bestel u eie SmartStart program

 
 

vandag en kry die volgende:

 
 
 
Die volledige 8-volume program om u kind/ers se ontwikkeling te monitor vanaf geboorte tot ouderdom 7.
Die volledige stimuleringsriglyne wat u presies wys hoe om speel-speel tekortkominge reg te stel.
Spesiaal ontwikkelde monitor-kaarte om elke stadium van ontwikkeling wetenskaplik en maklik te meet.
‘n Skool-gereedheidsevaluasie om skoolgereedheid te verseker.

Meer as 200 aktiwiteitskaarte wat spesiaal vir SmartStart ontwikkel is en werklik ‘n eerste in die wêreld is.

Rekenaarspeletjies om verdere ontwikkeling maklik te stimuleer.

Spesiale audio klank-baan op CD, wat jou kind se belangrike klanke-herkenings-vaardighede ontwikkel.

SmartStart waarborg dat hierdie ‘n volledige program is wat u stap-vir-stap sal bystaan om jou baba vanaf geboorte te help groei en ontwikkel sodat hy/sy teen 7 jaar skoolgereed kan wees. Alles op ‘n eenvoudige en aangename speel-speel manier.

Die hele SmartStart program is op 5 rekenaardiskette saamgevat om u sommer in ‘n japtrap aan die gang te kry.

SmartStart is nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar.
 
     
     
 
Wakker skrik – Tyd is besig om uit te loop!
 
     

Waarskuwing: Prys kan enige

tyd verhoog word. Bestel nou om teleurstelling te voorkom.

 

Volledige 7 jaarprogram @ die

huidige weggeeprys van

R 1,450.00 + afleweringskoste.

(prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing)

     
     
 
Besigheidsgeleentheid.
 

Verdien ‘n ekstra Inkomste.

Beperkte aantal Silver Agentskappe

word tans in Suid Afrika te koop aangebied.

Vir meer inligting kies Opsie 3 onder aan blad.
 
(Toekenning van Agentskappe is onderhewig aan vooraf goedkeuring en beskikbaarheid.)
 
     
     
 
Vir verdere inligting - kliek op die skakel regoor u keuse.
 
     
Opsie 01
Ja, De Villiers, ek wil van hierdie puik geleentheid gebruik maak en my kind/ers ‘n voorsprong in die lewe te gee. Stuur asseblief vir my ‘n bestelvorm!
   
Opsie 02 De Villiers, dit klink na ‘n baie, baie goeie program en ek stel werklik belang, maar kan jy my asseblief meer inligting gee oor SmartStart?
   
Opsie 03

Hierdie lyk na 'n goeie besigheidsgeleentheid. Ek wil ‘n Silver-agentskap koop. Stuur asseblief vir my meer inligting en ‘n aansoekvorm!

   
faxmail: (086) 656-7340
Cell nr: (082) 823-3552
 
Copyright 2006 - Silver Lake Marketing - All Rights Reserved